Vir Essie gaan Augustus alles oor tekstuur, wat met die Cashmere Matte-reeks naellakke gedoen kan word. Kyk gerus na die prettige, maklike naelkuns-tutoriaal hier onder oor hoe om die kabelbreipatroon te verf.
Kyk ook die oulike video oor die Cashmere Matte-versameling hier:
The post Probeer hierdie prettige, maklike naeltutoriaal – perfek vir die winter! appeared first on Goeie Huishouding.