Quantcast
Channel: Naelsorg – Goeie Huishouding
Browsing all 26 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laat jou manikuur langer hou

1. Berei die oppervlak voor Vetterigheid van jou vogroom kan verhoed dat jou naellak behoorlik vaskleef. Vryf vinnig oor jou naels met ’n watteballetjie wat in ’n reiniger met ’n asetoonbasis gedoop...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ja, ’n tuis-manikuur kan goed lyk

    1. Kies ’n mooi vorm die vleiendste naelvorm is een wat die natuurlike boog van jou naelbed namaak. As dit rond of ovaal is, hou daarby en moenie jou naels vierkantig of ge- punt maak nie....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

7 Dinge vir ’n Noodmanikuur

    Hier is sewe goed wat jy in jou manikuurstelletjie moet hê. Sit dit in ’n sakkie, hou dit in jou lessenaar se laai of handsak en jy sal nooit weer met verslonste naels gevang word nie. 1....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kry só sterker naels

    1. ’n Sagte naalvyl – Growwer grintvyle sal jou naels skeur. Hou jou naels kort om dit te help versterk. Probeer jou naels in ’n vierkantige vorm met ronde hoeke vyl – dit sal jou naels langer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stap-vir-stap tuis-pedikuur

Verwyder enige naelpolitoer van jou naels. Tap louwarm water in jou voetspa. (As jy nie ’n voetspa het nie, gebruik ’n klein skottel of die bad.) Voeg voetsout (Peppermint Reviving Foot Soak, R110)...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

4 maniere om jou manikuur langer te laat hou

      Twee lae naellak is beter as een dik laag. Kry jy altyd naellak op jou vel? ’n Oorpluisie wat in Vaseline gedoop is, sal dit naellak blitsvinnig verwyder. (Naellak op jou vel sal ook gou in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 wenke vir gesonde hande en naels

1. VERTROETEL HULLE Naels kan in droë weer bros raak en makliker breek of afskilfer. “Bevog jou naels met ’n ryk galambotter-balsem,” sê Jin Soon Choi, ’n spa-eienaar. Dis nuttig om ’n klein buisie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ja, ’n tuismanikuur kán goed lyk

    1. Kies ’n mooi vorm Die vleiendste naelvorm is een wat die natuurlike boog van jou naelbed namaak. As dit rond of ovaal is, hou daarby en moenie jou naels vierkantig of gepunt maak nie. Toonnaels...

View Article


5 maniere om ’n manikuur te laat hou

STAP 1 Berei die oppervlak voor Vee jou naels skoon met ’n watteballetjie wat in naellakverwyderaar geweek is. STAP 2 Kies die regte basis Gebruik ’n behoorlike basislaag, nie ’n deurskynende naellak...

View Article


6 maniere om sout in jou skoonheidsroetine te gebruik

1. Gee hare getekstureerde golwe. Golwende hare wat lyk of jy op die strand is, is altyd aantreklik, ongeag watter seisoen dit is. Meng 1 teelepel sout met 550 ml gewone water in ’n spuitbottel. Sodra...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Probeer hierdie prettige, maklike naeltutoriaal – perfek vir die winter!

Vir Essie gaan Augustus alles oor tekstuur, wat met die Cashmere Matte-reeks naellakke gedoen kan word. Kyk gerus na die prettige, maklike naelkuns-tutoriaal hier onder oor hoe om die kabelbreipatroon...

View Article

Vinnige, maklike manikuur

  Vorm dit Vyl jou naels in ’n vierkantige vorm met ronde hoeke. Jou naels moenie oor jou vingerpunte steek nie. Hou dit netjies Vryf ’n ryk room aan jou naelvelletjies, wag ’n minuut en druk dit dan...

View Article

Skitterende naels

Wil jy graag skitterende naellak probeer, maar is te bang dit lyk uitspattig? Probeer dit op net een vinger vir ’n baldadige dog volwasse voorkoms. Volg dié stappe: Stap 1 Kies komplementerende...

View Article


Hoekom jy nooit aan jou naelvelletjies moet sny nie

Wanneer jy aan manikure dink, fokus jy gewoonlik op watter kleur jy kies of watter naelkuns om te probeer. ’n Manikuur gaan egter nie net oor die naellak nie; dis ook ’n manier om jou hele nael-area...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 maniere om jou naels te versterk

Olie mildelik Die grootste oorsaak van naels wat breek en afdop, is droogheid. “Die maklikste manier om naels te versterk is om dit vogtig te hou,” sê Jin Soon Choi, ’n manikuris. Handeroom werk goed,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

3 stappe om jou voete reg te kry vir sandale

Vinnige kuur Verf jou toonnaels in ’n blink, neutrale kleur; dis ’n fantastiese manier om jou voete dadelik aantrekliker te laat lyk. ‘Goue en ander glinsterende neutrale skakerings pas by enige...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kyk hier: Gewone mense probeer Pinterest-naelkuns

Het jy al weer jou pas geverfde naels gesmeer? Moenie dat dit jou pla nie – ons verstaan almal die gevoel! Kyk hoe hierdie gewone vroue naelkuns probeer wat hulle op Pinterest gesien het. The post Kyk...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vinnige, maklike manikuur

As jy gemanikuurde naels wil hê, maar nie die tyd of geld het om na ’n salon toe te gaan nie, sal Kiss-naels die salon na jou huis bring. Met ’n verskeidenheid lieflike naelstelle in verskillende vorms...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verwyder naellak sonder naellakverwyderaar

Dis okei; naelpolitoer skilfer wel af. Maar as jy werklik daardie naelpolitoer moet verwyder en jy het geen verwyderaar byderhand nie, kan jy dit probeer.   Jy benodig: Witasyn Suurlemoensap Warm water...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vervolmaak jou manikuur

Jy hou daarvan om jou naelkleur te verander om by jou bui en styl te pas, maar dit is tydrowend en verg baie moeite om daardie foutlose salonafwerking te verkry en behou. Met ImPress Press-on Manicure...

View Article
Browsing all 26 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>