- Twee lae naellak is beter as een dik laag.
- Kry jy altyd naellak op jou vel? ’n Oorpluisie wat in Vaseline gedoop is, sal dit naellak blitsvinnig verwyder. (Naellak op jou vel sal ook gou in die stort afwas.)
- Laat jou geverfde naels vinniger droogword deur dit in yswater te week.
- Keer dat die kleur afsplinter deur die bolaag se kwassie al langs die punt van jou nael te vee om die naellak te seël.
The post 4 maniere om jou manikuur langer te laat hou appeared first on Goeie Huishouding.